WESTERN CAPE PRIMARY SCIENCE PROGRAMME ’n Voorbeeld van ’n kort leerprogram in die Natuurwetenskappe Natuurwetenskappe en Tegnologie
ENERGIE EN VERANDERING GRAAD 5
AKTIWITEITE
1: Maak Maak ’’nn klas klaspla plakka kkaat at om die verskillende vorms van energie te wys 2: Elektr Elektries iese e energie energie bewe beweeg eg deur deur verskillende stowwe 3: Maak Maak elektr elektries iese e stroom stroomban bane e om lig-, klank-, hitte- en bewegingsenergie te skep
4: Ons kry ook lig-, klank-, klank-, hittehitte- en bewegingsenergie van die hooftoevoer 5: Hoevee Hoeveell elektr elektries iese e energ energie ie gebruik verskillende toestelle? 6: Waarva Waarvanda ndaan an kom die hooftoevoer-elektrisiteit? 7: Hoe kan kan ons ons elekt elektris risite iteit it veilig gebruik?
Ons verwelkom die wye gebruik van hierdie materiaal. Gee asb. erkenning aan PSP.
©PSP 2002
ONTWIKKEL DEUR DIE WESTERN CAPE PRIMARY SCIENCE PROGRAMME-SPAN EN ONDERWYSERS Hierdie leerprogram is daarop gerig om die volgende uitkomste in die Natuurwetenskappe te bereik: s LU 1: Wetenskaplike Wetenskaplike Ondersoek
Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer en om verhoudings en probleme binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing te ondersoek en op te los. s LU 2: Konstruksie van Wetenskapkennis
Die leerder ken en is in staat om wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis omgewingskennis te interpreteer en toe te pas. s LU 3: Wetenskap, die Samelewing en die Omgewing
Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Ontwikkel deur die Western Cape Primary Science Programme-span en onderwysers in die GetInset-projek Boekie ontwerp deur Welma Odendaal, geïllustreer deur Janet Ranson en vertaal deur Ronél Gouws Western Western Cape Primary Science Programme Edith Stephens-Vleilandpark Stephens-Vleilandpark Lansdowneweg Philippi Posbus 529 Howard Place 7450 Tel: 021 021 691-9 691-903 039 9 Faks: Faks : 021 021 691-6 691-635 350 0 e-pos:
[email protected] webtuiste: www.psp.org.za www.psp.org.za
Inhoud • • •
Hierdie boekie illustreer ’n voorbeeld van ’n kort leerprogram vir graad 5. Dit ontwikkel begrippe, vaardighede, houdings en taal stapsgewys. Dit sluit die volgende in: aktiwiteite en take vir leerders, take vir onderwysers, steunmateriaal en voorstelle vir assessering.
2 . . . . . . . . . .Aktiwiteit 1
Maak ’n klasplakkaat om die verskillende vorms van energie te wys
4 . . . . . . . . . .Akti Aktiwi wite teit it 2
Elek Elektr trie iesse ener energ gie bewe eweeg deur vers erskil killend lende e stoww towwe e
6 . . . . . . . . . .Akti Aktiwi wite teit it 3
Maa Maak elek lektrie triesse stro troomban mbane e om liglig-,, klank lank-, -, hitt hittee-,, en bewegingsenergie te kry.
12 . . . . . . . . .Akt .Aktiw iwit itei eitt 4
Ons Ons kry kry ook ook liglig-,, klan klankk-,, hitt hittee-,, en bewe bewegi ging ngse sene nerg rgie ie van die hooftoevoer.
14 . . . . . . . . .Akt Aktiwit iwite eit 5
Hoev Hoevee eell van die hooft oofto oevo evoer se elek elektr triiese ese ener energ gie gebruik verskillende toestelle?
17 . . . . . . . . .Akti Aktiwi wite teit it 6
Waar aarvand vandaa aan n kom die hooft oofto oevo evoer-e er-ele lekktri trisit siteit? eit?
18 . . . . . . . . .Aktiwiteit 7
Hoe kan ons elektrisiteit veilig gebruik?
22 . . . . . . . . .Voorgestelde we werkskema 23–26
. . . . .Ass .Asses esse seri ring ng en reko rekord rdbl blaa aaie ie
27 . . . . . . . . .Kodes vi vir as assessering Taakkaarte vir fotostatering 28 . . . . . . . . .Akt .Aktiw iwit itei eitt 2
Deur Deur watt watter er stow stowwe we kan kan elek elektr tris isit itei eitt bewe beweeg eg? ?
30 . . . . . . . . .Akti Aktiwi wite teit it 3
Hoe Hoe om elek lektrie triesse stro troomba mbane te maak aak om lig-, ig-, klan lank-, k-, hitte-, en bewegingsenergie te kry
31 . . . . . . . . .Aktiwiteit 4
Lig-, kl klank-, hi hitte- en en be bewegingsenergie
32 . . . . . . . . .Akt .Aktiw iwit itei eitt 5
Hoev Hoevee eell van van die die hoof hoofto toev evoe oerr se elek elektr trie iese se energie gebruik verskillende toestelle? Feitblad: Feitblad: Hoeveel Hoeveel energie energie word deur verskille verskillende nde toestelle gebruik?
33
34 . . . . . . . . .Aktiwiteit 7 A Die driepenkragprop driepenkragprop 35 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . B Hoe kan ons elektrisiteit veilig gebruik? Steunmateriaal 37 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Veiligheid in die huis 38 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Hoe gloeilampe werk Agtergrondinligting oor batterye 38 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Agtergrondinligting
39 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Selle en batterye 40 . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . Agtergrondinligting oor aarding Agterblad . . . . . . . . . . . . . . ’n Kopkaart oor energie en verandering
Aktiwiteit
1
Sleutelbegrip
Onderwysertaak
L: Daa r i s s oo k L E L E T W E L: too m ie ( a to rg ie ne rg ne ne ke ke r ne rde ie ) e n o pgegaa rd rg ie ne rg e ne wag ve r w ie, maa r o n s ve rg ie ne rg e ne ie rd ie ie rd n h ie ie o m d i t t i n n ie ie. te de k n ie te i t t te iw i te a k t i w
Maak ’n klasplakkaat om die verskillende vorms van energie te wys • Energie Energie bestaan bestaan in verskillen verskillende de vorms (daar (daar is verskillende verskillende soorte soorte energie – hitte, lig, klank, beweging, elektrisiteit) Help leerders om prente in koerante en tydskrifte te kry om ’n plakkaat te maak. Help hulle om die verskillende vorms van energie in die prente te identifiseer.
an Ener gi e V o r m s v a Ligenergie
tte -e ne r Hi tt rg i e g
g i e Bew egin g s ener
Klank e en e n r e g r i g i e
Elektriese
energie
Hitt e e- e nergie e
2
Leerdertaak
Werk in groepe 1. Versamel ersamel prente prente uit uit tydskrifte tydskrifte en en koerante koerante om te wys wys wat die die verskillende vorms van energie is. 2. Maak ’n plakkaa plakkaatt teen teen die klaskame klaskamermuu rmuurr. 3. Skryf sinne sinne oor die verskil verskillend lende e vorms van energie, energie, byvoorbe byvoorbeeld eld golwe golwe het bewegings- en klankenergie. klankenergie.
1
Assessering Aktiwiteit
Maak ’n klasplakkaat om die verskillende vorms van energie te wys Wat ons wil assesseer
Wat ons van die leerders verwag
Die maak van ’n plakkaat om die verskillende vorms van energie te wys
Die plakkaat moet die volgende hê: ’n opskrif, byvoorbeeld “Verskillende vorms van energie” prente wat die verskillende vorms van energie soos klank, hitte, lig, beweging, elektrisiteit illustreer. illustreer.
Die skryf van sinne oor die verskillende vorms van energie
Die sinne moet: verduidelik watter vorm van energie in die prent gewys word, byvoorbeeld: golwe in die see het bewegingsenergie; bewegingsenergie; die motor het bewegingsenergie; bewegingsenergie; die strykyster gebruik elektriese energie; die vuur het hitte-energie die sinne moet sinvol wees.
3
Aktiwiteit
2
Elektriese energie beweeg deur verskillende stowwe
Sommige stowwe stowwe gelei elektrisit elektrisiteit. eit. Dit word geleiers geleiers genoem. genoem. Sleutelbegrippe • Sommige • Sommige Sommige stowwe stowwe gelei nie elektrisite elektrisiteit it nie. Dit word isolators isolators genoem. • Elektrisiteit vloei net deur ’n stroombaan wat uit stowwe wat elektrisiteit gelei, bestaan. Onderwysertaak
1. Gee aan aan elke groep groep leerders leerders ’n flitsli flitsligbatt gbattery ery (elektri (elektriese ese sel), sel), ’n flitsgloeilampie flitsgloeilampie en twee stukkies geïsoleerde elektriese draad. 2. Vra leerde leerders rs om die gloeil gloeilamp amp te laat laat brand brand deur die die apparaat apparaat te gebruik. Kyk of die leerders ’n stroombaan kan maak wat die gloeilamp laat brand.
draad
sel
gloeilamp elektrisiteitsvloei 3. Verduideli erduidelik k die woord “stroom “stroombaan baan” ” en wys die leerde leerders rs hoe die elektrisiteit deur die stroombaan beweeg – van die een punt van die battery, langs die drade, deur die gloeilamp en terug na die battery se ander punt. Vra die leerders om die stroombaan met hul vingers te volg. Verwys na die steunmateriaal oor gloeilampe. 4. Nadat Nadat die leerders leerders die die stroombaan stroombaan met met ’n gloeilamp gloeilamp gemaak gemaak het, het, toets hulle verskillende stowwe om te kyk of dit elektrisiteit gelei. Hulle doen dit deur ’n stroombaan soos hieronder te maak.
metaalspy metaalspyker ker
draad
sel
gloeilamp elektrisiteitsvloei 5. Verduideli erduidelik k die woorde “geleie “geleier” r” en “isolator” “isolator”.. Leerders Leerders koppel die die stof wat hulle wil toets, aan die gloeilamp in die stroombaan. As die gloeilamp brand, is die stof ’n geleier (elektrisiteit kan daardeur vloei). As die gloeilamp nie brand nie, is die stof ’n isolator (elektrisiteit kan nie daardeur vloei nie). 6. Laat die die leerders leerders die stowwe stowwe wat wat op die taakkaart taakkaart aange aangedui dui word, word, toets. 4
Leerdertaak
LET WEL Laat die leerders A voltooi voordat jy B uithandig.
T a aa a k k k ka a a a r r t t v i i r r f o ot t o o s st t a at t e er r i i n n g o p p b l la a d ds s y y 2 8 8 .
Taakkaart
Deur watter stowwe kan elektrisiteit beweeg? A.
1. Gebruik Gebruik die die apparaat apparaat om om die gloei gloeilamp lamp te te laat laat brand. brand. 2. Maak ’n ’n tekening tekening van van hoe jy die die gloeilamp gloeilamp laat laat brand brand het.
draad
sel
gloeilamp
elektrisiteitsvloei
3. Waarom aarom het die die gloeila gloeilamp mp gebran gebrand? d?
Omdat die elektrisiteit deur die gloeilamp beweeg het (deur die filament en draad).
B. 1. Maak nou ’n stroomb stroombaan aan soos hierdie hierdie een.
met metaalspyk aalspyk er er
draad
sel
gloeilamp elektrisiteitsvloei
2. Bran Brand d die die gloe gloeililam amp? p?
Ja 3. Het die die elektris elektrisitei iteitt langs langs die stroom stroombaan baan bewee beweeg? g?
Ja 4. Gelei Gelei die die spyker spyker ele elektr ktrisi isitei teit? t?
Ja
5
Leerdertaak
(vervolg)
5. Toets nou nog nog dinge om te kyk kyk of elektrisi elektrisiteit teit daardeur daardeur vloei. vloei. Teken jou resultate in die tabel op.
Stof Stof wat wat geto getoet ets s word
Bran Brand d die die gloe gloeil ilam amp? p? Ja/Nee
Bewe Beweeg eg elek elektr tris isit itei eitt deur die stof? Ja/Nee
Is die die stof stof ’n of ’n isolator? Ja/Nee
’n Metaalspyker
Ja
Ja
Geleier
’n Skuifspeld
Ja
Ja
Geleier
’n Metaalmuntstuk
Ja
Ja
Geleier
’n Hout-wasgoedpennetjie
Nee
Ne e
Isolator
’n Plastiekdoppie
Nee
Ne e
Isolator
Metaaldraad
Ja
Ja
Geleier
’n Metaallepel
Ja
Ja
Geleier
Plastieklepel
Nee
Ne e
Isolator
’n Stukkie glas
Nee
Ne e
Isolator
’n Plastiekknoop
Nee
Ne e
Isolator
Onderwysertaak
Bespreek met die leerders wat gebeur het toe hulle die verskillende stowwe getoets het. Hulle behoort te besef dat net metaal ’n geleier is, terwyl plastiek, hout en ander nie-metale isolators is. Skryf ’n kort verslag oor wat jy gedoen het.
Vandag het ons stowwe getoets om te kyk of dit geleiers of isolators is. Ons het uitgevind dat spykers, draad, blikkies, skuifspelde en
metaallepels elektrisiteit gelei. Dit is almal van metaal gemaak. Dit is geleiers. Ons het ook uitgevind dat wasgoedpennetjies, plastiekdoppies, plastieklepels, plastiekknope en glas nie elektrisiteit gelei nie. Dit is isolators.
6
2
Assessering Aktiwiteit
Elektriese energie beweeg deur verskillende stowwe
Wat ons wil assesseer
Wat ons van die leerders verwag
A Die gebruik van apparaat om ’n stroombaan te skep wat ’n gloeilamp laat brand
Die leerders moet die volgende kan doen: Koppel ’n gloeilamp suksesvol in ’n stroombaan sodat dit brand.
Teken ’n diagram van die stroombaan wat die volgende wys: draad
sel
gloeilamp
elektrisiteitsvloei
B Die toets van verskillende stowwe om uit te vind of dit elektrisiteit gelei. Die skryf van ’n verslag.
Verduidelik Verduidelik dat die gloeilamp brand omdat dit aan ’n ononderbroke stroombaan gekoppel is wat toelaat dat die elektrisiteit deur die gloeilamp vloei.
Die leerders moet die volgende kan doen: Toets voorwerpe wat van verskillende stowwe gemaak is deur dit met die stroombaan met die gloeilamp te koppel.
Teken hul waarnemings korrek in die tabel op terwyl hulle die toets uitvoer.
Skryf ’n kort verslag waarin die voorwerpe en stowwe korrek as geleiers of isolators geïdentifiseer geïdentifiseer word, byvoorbeeld alle metaal gelei elektrisiteit, terwyl hout, glas, papier, papier, plastiek en rubber isolators is.
só, dis duidelik. net metaaldinge gelei elektrisiteit.
7
Aktiwiteit
3
Sleutelbegrippe
Onderwysertaak
Maak elektriese stroombane om hitte-, lig-, klank- en bewegingsenergie te skep. • Ons kan hitte-, hitte-, lig-, klankklank- en bewegingse bewegingsenergi nergie e uit elektrisiteit elektrisiteit kry. kry. • Om hierdie hierdie energie uit elektrisiteit te kry, kry, moet ons ’n elektriese stroombaan maak. • ’n Skakelaar Skakelaar word word gebruik gebruik om ’n stroombaa stroombaan n te maak of te breek. breek. • Ons kan elektris elektrisiteit iteit uit ’n battery battery (’n elektriese elektriese sel) sel) kry. kry.
1. Verskaf erskaf die volgende volgende toerusting toerusting aan leerders leerders om elektries elektriese e stroombane stroombane te maak: – flitsl flitsligb igbatt attery erye e – flitsg flitsgloe loeila ilampi mpies es – stukkies stukkies geïsolee geïsoleerde rde koperd koperdraad raad – staal taalwo woll – klein elektriese motors (van ou bandopnemers bandopnemers en draaitafels) – roomysstok roomysstokkies kies of houtbl houtblokkie okkies s – druk druksp spyk yker ers s – wonde onderg rgom om – skui skuifs fspe peld lde e 2. Wys vir vir die leerders leerders hoe om ’n skake skakelaar laar met met ’n skuifspeld skuifspeld en en draad te maak wat aan ’n stuk dik karton, ’n houtstokkie of -blokkie vasgemaak is. In elke stroombaan wat hulle maak, moet daar ’n skakelaar wees.
draad
draad
skuifspeld
skuifspeld
drukspyker
drukspyker
draad
draad Skakelaar in oop posisie
Skakelaar in toe posisie
3. Verduidelik Verduidelik die naam van al die stukkies stukkies apparaat apparaat wanneer wanneer die leerders dit voor hulle het (jy kan flitskaarte gebruik), byvoorbeeld battery, battery, staalwol, skuifspelde, ensovoorts. Verduidelik Verduidelik ook die terme “stroombaan” en “elektrisiteitsvloei”. “elektrisiteitsvloei”.
8
Leerdertaak
Taakkaart
Hoe om elektriese stroombane te maak om hitte-, lig-, klank- en bewegingsenergie te kry 1. Maak drie drie stroomban stroombane. e. Verdui Verduideli delik k wat gebeur gebeur as jy die skakela skakelaar ar toemaak.
STROOMBAAN 1 Wanneer ek die skakelaar toemaak,
brand die gloeilamp. STROOMBAAN 2
Wanneer ek die skakelaar toemaak,
loop die motor en die waaier draai/beweeg die kompasnaald.
STROOMBAAN 3 Wanneer ek die skakelaar toemaak,
raak die staalwol warm en smelt.
Taakkaart vir fotostatering op bladsy 30. 9