WOORDSOORTE DIE WERKWOORD (= WERKWOORD (= hoofklas)
A 1.1
1.1.1
1.1.2
1.2
werkwoord impliseer 'n onderwerp Oorganklike werkwoord e: hierdie werkwoord en 'n voorwerp in 'n sin. Die vrou ↓ onderwerp
Die man ↓ onderwerp
koop ↓ hoofww. hoofww.
'n brood. brood. ↓ (oorg.) voorwerp
skryf ↓ hoofww. hoofww.
'n brief. ↓ (oorg.) voorwerp
Onoorganklike werkwoor de: sonder de: sonder 'n voorwerp na die werkwoord.
1.2.1 Die water kook ./Die man skryf . 1.2.2 Die vliegtuig dreun . 1.2.3 Dit sneeu . Daar is inherent werkwoorde wat altyd met inherent oor ganklike werkwo werkwo orde (dit orde (dit is werkwoorde 'n voorwerp optree) en inherent inherent ono organklike werkwoorde (dit werkwoorde (dit is werkwoorde wat altyd sonder 'n voorwerp optree), bv. Inherent Inherent oorg anklik
Inherent Inherent onoo rgankli k
Hulle geniet die musiek.
Die kind slaap.
Ons bekyk die probleem.
Die bus vertrek .
1.3
Wederkerende Wederkerende werkw oord e
Die onderwerp en die voorwerp verwys in hierdie sinne na dieselfde persoon. verslaap Hy hom. hom. ↓ ↓ Onderwerp voorwerp ↑ = dieselfde persoon ↑
1.4
Wederkerige werkwoorde
In hierdie sinne is die onderwerp en die voorwerp verskillende persone.
Open Rubric
Hulle Hy en sy
soen help
mekaar . mekaar.
Die onderwerp impliseer 'n meervoud. 1.5
hoofwerkwoorde) Koppelwerkwoorde (dis hoofwerkwoorde)
1.5.1 Koppelwerkwoorde Koppelwerkwoorde koppel die onderwerp onderwerp aan die res van die sin. 1.5.2 Sinne met koppelwerkwoorde koppelwerkwoorde kan nie in die lydende lydende vorm (passief) omgeskakel word nie. Linda l y k gelukkig. * Gelukkig word deur Linda gelyk. (= Foutief) 1.5.3 'n Koppelwerkwoord Koppelwerkwoord verbind met 'n noodsaaklike aanvulling in 'n sin. Hierdie aanvullings aanvullings kan nie weggelaat weggelaat word word nie. gelukkig) * Linda l y k .... (?) (gelukkig) * Piet raak .... (?) (moeg) moeg) 1.5.4 Die volgende woorde kan as koppelwerkwoorde koppelwerkwoorde optree: i s , l y k , skyn , b l y , blyk , heet , word en voorkom . 1.6
Voorsetselwerkwoorde
Sommige hoofwerkwoorde kombineer heg met voorsetsels. 1.6.1 'n Belangrike Belangrike kenmerk van voorsetselwerkwoorde voorsetselwerkwoorde is dat die sinsdeel na die na die voorsetsel n ie weggelaat ie weggelaat kan word nie, bv. Hulle hunker na na vryheid. * Hulle hunker na. na. (= Foutief) Soek nog voorbeelde van voorsetselwerkwoorde. voorsetselwerkwoorde. 1.7
Skeibaar Skeibaar en onsk eibaar eibaar s aamgestelde aamgestelde werkw oord e
1.7.1 Skeibare werkwoorde werkwoorde of deeltjiewerkwoorde: deeltjiewerkwoorde: Julle moet nou opstaan . Staan dadelik o p .
Sy het vroeg opgestaan . 1.7.2 Onskeibaar: Die kliënt raadpleeg 'n prokureur. Foutief: * Die kliënt het 'n prokureur raadgepleeg . (=geraadpleeg (=geraadpleeg)) 1.8
Medewerkwoorde Hulpwerkwoorde Soorte: (a) Hulpwerkwoorde (b) Skakelwerkwoorde Skakelwerkwoorde
1.8.1 Eienskappe: Die medewerkwoord (1) staan voor die hoofwerkwoord (2): Hy s al 1)
wegkom.2)
Jy k an 1) nou gaan .2) 1.8.1.1 Medewerkwoorde Medewerkwoorde is is opsioneel, d.w.s. hulle kan uit die sin weggelaat word. (Dit veroorsaak wel betekenisverandering.) 1.8.2 Hulpwerkwoorde s al , m ag
gaan
modale
k an , durf
hulpwwe.
w i l , moet het he t
k an
Kan soms optree as skakelwwe.
bly
} hulpww. van tyd
1.8.3 Skakelwerkwoorde 1.8.3.1 Eienskap: Eienskap : 'n Skakelwerkwoord staan altyd NA 'n NA 'n hulpwerkwoord as hulle in dieselfde sin voorkom. 1.8.3.2 1.8.3.2 Voorbeelde: Voorbeelde: Ek
s al
gaan
kyk .
↓ ↓ ↓ hulpww. skakelww. hoofww.
wil bl y l ê. ↓ ↓ ↓ hulpww. skakelww. hoofww.
Hy
B
DIE SELFSTANDIGE NAAMWOORD
1
Eienskappe:
1.1
Dit verwys na persone, werklikheid. Dit is persone, dinge en dinge en sake in sake in die werklikheid. dikwels tasbaar en sigbaar.
1.2
Dit dien as onderwerpe en onderwerpe en voorwerpe van voorwerpe van sinne.
2
Soorte selfstandige naamwoorde
2.1
Eienaam: Eienaam: Piet lees 'n boek.
2.2
Soortnaam: Soortnaam: Die vrou skryf 'n brief .
2.3
Massanaam: Massanaam : water , sand , melk , goud . Eienskappe (a) Dit sluit die name van name van mense, plekke, dae, maande, ens. in. hoofletters. (b) Hulle begin met hoofletters. (c) Hulle vertoon selde meervoude.
2.2
Soortname Eienskappe (a) Soortname word dikwels voorafgegaan deur 'n lidwoord: die of die of 'n. 'n. Die man ry. 'n Seun speel graag. (b) Soortname het meestal meervoude: Die bome groei in die woude. Die honde blaf vir die motors .
(c) Soortname kan 'n verkleiningsuitgang neem: huis huis - huisi e, boom boom - boompi e (d) Dit verbind maklik met 'n voorbepaling: 'n groot berg , 'n mooi meisie 2.3
Massanaamwoorde Massanaamwoorde verwys na nie-telbare dinge: nie-telbare dinge: water , sand, sand, melk, melk, goud. goud.
C 1
DIE VOORNAAMWOORD Eienskappe (a) Dit vervang s.nwe. (b) Dit verbind nie met voorbepalings nie: * Die mooi hy . * Die ou ho m . (= onafrikaans)
2
Soorte voornaamwoorde
2.1
Persoonlike voornaamwoorde j y , h y /s y (as voorwerp: m y , jou j ou , h om , haar ) Enkelvoud: ek , jy
Meervoud:
2.2
on s , ju j u l l e, hulle (die onderwerps- en voorwerpsvorm stem ooreen)
Besitlike voornaamwoord voornaamwoord e: Dit dui besitting aan. Enkelvoud: 1. 2. 3.
Meervoud:
Dit is m y boek. Dit is myne. 1. Dit is o ns boek/ons s'n . j o u boek/ jou j ou e jo j u l l e boek/ ju j u l l e s'n s 'n . Dit is jo / j o un e. 2. Dit is ju Dit is s y boek/syne. 3. Dit is hulle boek/hulle s'n . Dit is haar boek/ boek/hare.
Dit is u boek/uw e/u s'n . (= Formele vorm) 2.3
Wederkerende Wederkerende voornaamwoor de Die onderwerp en die voorwerp verwys verwys na dieselfde persoon. ho m . Piet misgis onderwerp voorwerp ↑ = dieselfde persoon ↑
2.4
Onpersoonlike voornaamwoord voornaamwoord e (Eng.: impersonal pronouns) Dit Di t reën. Dit Di t sneeu.
2.5
Betreklike voornaamwoorde (Eng.: relative pronouns) Eienskappe: (a) Dit tree op as verbindingswoord tussen sinne. (b) Dit het meestal betrekking op 'n snw. wat vroeër in 'n saamgestelde sin voorkom. Voorbeelde: w at , van wie, met wie, by wie, op wie, waaroor , waarop , waarmee, waarin , waaruit , waarvan .
Voorbeeldsinne (a) Die man loop daar. Die man is my oom. Die man w at daar loop, is my oom. Dit vervang die woorde die man. man. (b) Die kind speel daar. Die kind is klein. Die kind w at daar speel, is klein. 2.6
Aanw Aan w ys ysen ende de voo v oo r naam w o or d e Eienskap: Dit Eienskap: Dit word voor s.nwe. gebruik om 'n saak of 'n persoon uit te wys. Hierdie boek sal jou help.
Daardie appels is lekker. Dié Di é sin is foutief.
2.7
Vraende Vraende voornaamwoord e (Eng.: interrogative pronouns) Wie Wi e klop daar? Wat bedoel jy?
2.8 2.8
Onbepaalde voornaamw voo rnaamw oor de Eienskap: Eienskap: Hierdie voornaamwoord druk 'n vaagheid of onbepaaldheid uit. Voorbeelde: iemand , iets , niks , sommige Iemand praat in die straat. Iets skreeu in die bos.
D 1.1
DIE BYVOEGLIKE NAAMWOORD Dit skryf 'n eienskap toe aan 'n saak wat deur die naamwoord benoem word. Attributief: Predikatief:
Die groot seun. Die seun is groot .
1.2
Dit is gradeerbaar, d.w.s. die trappe van vergelyking kan gevorm word, bv.: mooi - mooier - die mooist e goed - beter - die beste.
1.3
Verskeie byvoeglike naamwoorde verbind heg met sekere voorsetsels: Hy is verslaaf aan aan ... , ... , Hy is getroud met ....
E
DIE BYWOORD Eienskap: (a) Dit kwalifiseer die handeling wat handeling wat deur die werkwoord beskryf word.
(b) Die volgorde volgorde van meer as een bywoord bywoord wat gelyktydig gelyktydig gebruik word, is is TYD, TYD, WYSE, WYSE, PLEK/RIGTING. PLEK/RIGTING. (T.W.P.) Voorbeeld: Hy gaan smôrens (T) ywerig (W) werk toe (P).
F
DIE VOORSETSEL Eienskap: Dit druk meestal 'n verhouding tussen twee sake uit: Die boek lê op die bed. Die boek lê voor die die bed. Die voorsetsel verander die verhouding tussen die boek en boek en die bed. bed.
G
DIE LIDWOORD In Afrikaans kom net twee lidwoorde voor: die (= die (= bepaald) en 'n (= 'n (= onbepaald).
H
DIE TELWOORD
1.1
Bepaalde Bepaalde t elwe. elwe.
Onbepaalde telwe. telwe.
drie beeste die vyfde keer twintig albasters
etlike beeste ‘n paa p aar r keer keer heelwat albasters
1.2
Bepaalde Bepaalde t elwe. elwe. Hooftelwe. Hooftelwe. een , twee, drie
1.3
Rangtelwe. Rangtelwe. eerste, tweede, derde
Onbepaalde telwe. telwe. Vraagtelwe. Vraagtelwe . Hoeveel het jy gekry?