AFK2602/201/1/2015
Studiebrief 201/1/2015 AFRIKAANSE GRAMMATIKA
AFK2602 Semester 1 Departement Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor die module.
Bar code
Open Rubric
In hierdie studiebrief:
1. 2. 3. 4.
KOMMENTAAR OP WERKOPDRAG 01 KOMMENTAAR OP WERKOPDRAG 02 VERDERE HULP EKSAMENTOELIGTING
Lees asseblief studiebrief AFK studiebrief AFK 2602/101/3/2015 2602/101/3/2015 weer weer deeglik deur. Gee veral aandag aan: ● ● ● ●
die werkopdragte; werkopdragte; toelating tot die eksamen; die semesterpunt; semesterpunt; die eksamen en die hereksamen.
LET WEL: Dit is uiters belangrik dat jy AL jou werkopdragte inlewer, omdat dit ‘n direkte uitwerking op jou jaarpunt het. Let weer op die krediete wat jy vir eksamentoelating deur die inlewering van jou werkopdragte kan verdien, asook die persentasies wat jy vir jou semestersyfer by elke werkopdrag kan behaal.
Werkopdragnommer Werkopdragnommer
2
Studiemateriaal Studiemateriaal wat gedek word in opdrag
Sluitingsdatum
1 Unieke nommer: 592073 (Semester 1)
Meerkeusevrae oor inhoud van hele gids.
02 Maart 2015 (Semester 1)
2 Unieke nommer:
LET WEL: Beantwoord enige VIER (4) vrae.
30 Maart 2015 (Semester 1)
592119 (Semester 1)
Vraag 1: Afd. A: Fonetiek (25) Vraag 2: Afd. B: Morfologie (25) Vraag 3: Afd. C: Sintaksis (25) Vraag 4: Afd. D: Semantiek (25) Vraag 5: Afd. E: Skryfvaardighede Skryfvaardighede (25) Vraag 6: Afd. Lees, begryp en skryftoepassing van afdelings A tot E (25)
Bydrae tot jaarpunt
5%
20%
AFK2602/201
Werkopdragnommer Werkopdragnommer
Studiemateriaal Studiemateriaal wat gedek word in opdrag
Sluitingsdatum
Bydrae tot jaarpunt
Totaal: [100] Dit was belangrik om die plagiaatverklaring saam met werkopdrag 02 in te dien. Tree gerus met ons in verbinding as jy nog enige vrae in verband met die werk het. Ons help jou graag. Sterkte met jou eksamenvoorbereiding! eksamenvoorbereiding! Mnr. F.W.J. Broodryk (Kursusleier: AFK2602)
1.
ANTWOORDE VIR WERKOPDRAG 01 Meerkeusevrae Bydrae tot jaarpunt: 5%
Baie dankie aan al die studente wat gehoor gegee het aan ons versoek om werkopdrag 01 betyds in te stuur. Hierdie werkopdrag is deur die rekenaar nagesien. Die modelantwoorde word met vetdruk aangedui. Gaan werkopdrag 01 weer deur wanneer jy vir die eksamen voorberei. Daar mag dalk ‘n vraag of twee oor hierdie werk gevra word. WERKOPDRAG 01 1.
Watter afleier pas NIE in die modulekonteks modulekonteks NIE? Die module Afrikaanse module Afrikaanse grammatika grammatika is is ontwikkel waar … [2] beroepsopleiding vir die taalpraktisyn ... sentraal staan.
2.
Die taalgebruik taalgebrui k van watter een van die volgende groeperinge het die basis van die vroeë Afrikaans in die ou Vrystaatse en Transvaalse koerante gevorm? [3] Oosgrensafrikaans. Oosgrensafrikaans.
3.
Taalkundiges Taalkundiges gebruik die … om sekere spraakklanke te transkribeer. [1] fonetiek
3
4.
Die korrekte transkripsie vir geluister is is ... [4] [xə [xəlœistə lœistər].
5.
Watter stelling ten opsigte van transkripsie is NIE korrek NIE? [1] ‘n Dubbelkonsonant word met dubbele fonetiese tekens getranskribeer.
6.
ie kjêrel sta' raak toe moes kwat vi' my is my is 'n voorbeeld van … [2] Namakwalands.
7.
Watter stelling is volgens sosiolinguistiese sosiolinguistiese norme onwetenskaplik? onwetenskaplik? [3] Sommige taalvariëteite is beter as ander.
8.
In watter woord vind ons ‘n voorbeeld van ‘n diftong of tweeklank? [3] raai
9. Vir die uitspreek van ‘n eksplosief … [1] word ouditories-perseptief ‘n ontsluiting waargeneem. waargeneem. 10.
Watter klankverskynsel klankverskynsel vind plaas as van die [fan die [fan di] as vanie [fani] vanie [fani] uitgespreek word? [2] Assimilasie
11.
… is ‘n hulpmiddel in spelling en hulle dra nie betekenis nie. [4] Lettergrepe
12.
‘n Kompleks verwys na ‘n ... [1] woord wat morfologies in kleiner betekenisvolle woorddele verdeel kan word.
13.
‘n Samestellende Samestellende afleiding kom tot stand waar ... [3] twee afsonderlike woorde met ‘n affiks of affikse gekombineer word om een woord te vorm.
14.
Die affiks -ie in -ie in die woord huisie is huisie is 'n ... [2] woorddeel met 'n vaste of voorspelbare klankvorm en betekenis, sonder 'n woordkorrelaat ... wat met stamme verbind om gelede woorde te vorm.
15.
Die ... kan omskryf omskryf word word as 'n morfeem morfeem met ‘n selfstandige selfstandige woordkorrelaat. woordkorrelaat. [1] stam
4
AFK2602/201 16.
Die woord geniaal het geniaal het ontstaan as gevolg van … [4] adjektivering.
17.
Skryf slegs die nommer van die korrekte stelling neer. [2] Anders as morfeme, is lettergrepe nie betekenisdraende elemente nie.
18.
Die gelede woord plaashuis is plaashuis is ‘n … [1] samestelling.
19.
Watter een een van van die onderstaande stellings is NIE NIE korrek korrek NIE? [3] Alle woorde het net een betekenis.
20.
Die verskynsel verskynse l dat dieselfde woordvorm verskillende verskillen de betekeniswaardes betekeniswaar des of betekenisonderskeidinge betekenisond erskeidinge vertoon wat nou met mekaar saamhang, staan bekend as … [4] poliseme/polisemie.
21.
‘n Voorbeeld van ‘n reduksiesamestelling reduksiesamestelling is … [2] Interpol.
22.
Watter een van die volgende stellings is korrek? [1] Die stilistiese betekenis van ‘n woord is di e betekeniswaarde wat dit kommunikeer oor aspekte van die spreker en die sosiale omstandighede waarin dit gebruik word.
23.
Die semantiese waarde van die suffiks -eer in in die woord triomfeer is is … [3] “triomf behaal”.
24.
Die term direksionele kontras (soos kontras (soos op op - af ) word gebruik om te verwys na … [4] die kategorie van direksionele teenoorgesteldes. teenoorgesteldes.
25.
Die figuurlike figuurlike betekenisonderskeidi betekenisonderskeiding ng van ‘n woord is die betekeniswaarde betekeniswaarde wat dit kry as as … [1] die letterlike betekenis daarvan op ‘n ander saak van toepassing gemaak word.
26.
Watter een een van van die onderstaande stellings is NIE NIE korrek korrek NIE? Die bysin om te sing in sing in die sin Om te sing, is baie lekker , is … [2] die voorwerp van die hoofsin.
5
27.
Watter een van die onderstaande onderstaande stellings stellings is korrek? korrek? Die stuk Die man met die groen jas in jas in die sin Die man met die groen jas ry deur Afrika, Afrika , is … [4] die onderwerp van die sin.
28.
Benoem die stuk(ke) stuk(ke) in kursief (onderstreep) na sy/hulle sy/hulle binnebou binnebou en funksie. funksie. Die bysin om soggens om die blok te hardloop in hardloop in die sin Sy hou daarvan om soggens om die blok te hardloop, hardloop , is ‘n … [3] NS : nabepaling.
29.
Watter een een van van die onderstaande stellings is NIE NIE korrek korrek NIE? Die bysin sodat hy kan slaag in slaag in die sin Hy werk hard sodat hy kan slaag, slaag , is ‘n … [1] infinitiefsin.
30.
Watter een van die volgende sleutelaspekte sleutelaspekte vir skryf skryf word NIE vanjaar vanjaar in hierdie module module aangespreek NIE? [1] Vaardigheid in die visuele en ouditiewe media van ‘n teks. TOTAAL: [30]
2. ANTWOORDE VIR WERKOPDRAG 02 Keusevrae Bydrae tot Jaarpunt: 20%
VRAAG 1: FONOLOGIE Regte antwoord. 1.1 sleng 1.2 'n opeenvolging van plekke op die tydsas 1.3 lateraal 1.4 [u] 1.5 assimilasie 1.6 vokaalreduksie 1.7 word twee vokale in een artikulasiebeweging uitgespreek
(7)
Gee ‘n kort beskrywing of uiteensetting. 1.8 [çitər] (2) [çitə [çitər] = gieter (1) : [ç] = stemlose frikatief; (medio-)palataal; [ç] staan aan die sillabebegin voor voorvokale (1). 1.9 Die skryftaal (of ortografie) is nie 'n presiese weergawe van die spreektaal nie. (2) Die skryftaal is normaalweg konserwatiewer as spreektaal. (1) Baie woorde het meer klanke as letters wanneer dit uitgespreek word. Vergelyk warm waar warm waar ons 'n klank tussen r en en m hoor, maar nie skryf nie: warem. warem . (1) 6
AFK2602/201 Enige geskikte antwoord is aanvaar. 1.10 Foon [ø]. (1) Foneties: [dør] (1) (2) Gewone spelling: deur (1) (1) 1.11 Vokaalverhoging. Die in begierte (begeerte). begierte (begeerte). As die middelhoë vokale [o], [e] en [o] as standaard- en primêre vorme geneem word, kan die uitsprake [u], [i] en [y] onderskeidelik daarvan as vokaalverhoging beskou word. Die foniese verband tussen [o] en [u], tussen [e] en [i] en tussen [ø] en [y] kan as vokaalverhoging beskryf word. (1) loop: [lop] x [lup] weet: [vet] x [vit] (1) neus: [nøs] x [nys] Enige geskikte antwoord is aanvaar. Transkripsie 1.12 Transkribeer die teks Wat volgende foneties. [ vat f lxə lxəndə ndə // dəs di ɦut ən nf ər ɦuts vat jə jəi axtə axtərna kan xoi / di ɦət ɦət fan ɦət ɦətətə vat jœu f əŋərs əŋərs brant / di dør ən dørmə dørməka:r klap maklə maklək tu / di mat ən matras lat jœu xlə xləi // vat f lxə lxəndə ndə //
(2)
(2)
(10)
di a:r ən a:rsə a:rsələŋ lat di blut st l / di te:r ɦəit ɦəit ən ɦante:r əŋ əŋ əs vat di ɦandə andə bə bənt / di v nt ən f ərv ndə ndər / di u:r ən f ərdu:r // vat f lxə lxəndə ndə // di f əif ən twə twəif əl / di sε sεs ən bsε bsεsi / di dri / ən twə twəntə ntəx ən fir / ən / twə twəntə ntəx // vat f lxə lxəndə ndə // di dais ən diɦamant / di nit ən xranit / di drikwartir ən kwarts // vat f lxə lxəndə ndə //
7
di ntœx ən br nstə nstəx // di et ən f ərxet / di ruf ən druf // vat f lxə lxəndə ndə // ] ASSESSERINGSKRITERIA ASSESSERINGSKRITERIA EN PUNTETOEKENNING PUNTETOEKENNING Uitstekend Uitsteke nd Baie goed Goed Gemiddeld 10
8
6
4
Swak 2
[25] VRAAG 2: MORFOLOGIE 2.1 Ongelede woord 2.2 Gelede woord 2.3 Wortel 2.4 Afleiding 2.5 “soos (blits)” 2.6 Verbaliseerder 2.7 Substantiveerder 2.8 “toestand “toestand van moeg wees” wees” 2.9 Samestelling 2.10 Samestellende samestelling 2.11 Klanknabootsing 2.12 Akroniem 2.13 Knipsel
(2) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (1) [25]
VRAAG 3: SINTAKSIS 3.1
Woordsoortbenoeming. Woordsoortbenoeming. 3.1.1 Naamwoord; eienaam 3.1.2 Hoofwerkwoord 3.1.3 Bywoord (tyd) 3.1.4 Setsel 3.1.5 Voegwoord
(5)
3.2
Stukbenoeming: Stukbenoeming: binnebou (vorm) en funksie. 3.2.1 NS; onderwerp 3.2.2 AS; kopula-aanvulling 3.2.3 NS; direkte voorwerp 3.2.4 Vnws; onderwerp 3.2.5 VSG/SG; voorsetselvoorwerp voorsetselvoorwerp
(5)
3.3
Sinsoort (stelsin, vraagsin, bevelsin). 3.3.1 Stelsin. 3.3.2 Bevelsin. 3.3.3 Vraagsin.
(3)
8
AFK2602/201 3.4
Aktiefsin / passiefsin Passiefsin (½): Die tafel sal deur die kinders gedek word. (½)
(1)
3.5
Topiekkonstruksie Topiekkonstruksie Vroegaand baljaar die kinders al lekker.
(1)
3.6 Bysinne benoem: vorm en funksie. Let wel: Die bysin moet aangedui word. Daarsonder kry die student net die helfte van die puntetoekenning (dus -1). 3.6.1 3.6.2 3.6.3 3.6.4 3.6.5
want hy wil slaag: slaag: Om te sp eel: eel: dat hy d ie enigste erfgenaam erfgenaam is : wat daar daar loop nie: nie : om ho m daarvan te vertel: vertel:
(10)
Volle bysin; adjunksin van rede. Infinitiefsin; onderwerpsin. Volle bysin; predikaatsin. Volle bysin; betreklike bysin. Infinitiefsin; voorwerpsin. [25]
VRAAG 4: SEMANTIEK 4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 4.6 4.7 4.8 4.9 4.10 4.11 4.12 4.13.1
Leksikale Volle en Volle en grammatiese Emotiewe Teenoorgestelde Sintakties Direksionele kontras Omgekeerdheidsrelasie Komplementariteit Antonimie Omgekeerdheidsrelasie Matesis Buigsaam ryk - reik
(2) (4) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (2) (1) (1) (1) [25]
VRAAG 5: SKRYFVAARDIGHEDE 5.1 Skryf ’n kort toespraak. Kies enige scenario wat hier onder genoem word. Onthou, jy moet ’n gepaste titel voorsien asook aandui wie die teikengehoor is en kortliks die raamwerk vir jou toespraak illustreer. (10) Die antwoord moet aan die volgende vereistes voldoen: ASSESSERINGSKRITERIA PUNTETOEKENNING Is die doel van die toespraak genoem? ½ Is die teikengehoor aangedui? ½ Gepaste titel ½ Is daar ’n raamwerk vir die toespraak verskaf? ½ Is die kerngedagtes in die toespraak duidelik? 8 TOTAAL: 10
9
5.1.1 5.1.2
Op universiteit is jy gekies om ’n standpunt in ’n debat oor die toekoms van skoolverlaters in Suid Afrika te verdedig verdedig. Jy is verkies tot skoolhoof. Lewer ’n toespraak waarin jy die skool bedank en ook jou planne vir die toekoms bekend maak.
LET WEL: Lengtebeperking: ½ -¾ bladsy. NEEM KENNIS: Geskikte voorbeelde van ‘n kort toespraak sal op myUnisa onder myUnisa onder Ad Ad di ti on al Resources geplaas word. 5.2
Skryf ’n formele e-posbrief aan die hotelbestuurder hotelbestuurder van jou keuse waarin jy jou ontevredenheid ontevredenheid uitspreek oor die lewering van swak diens by een van die hotel se takke. Jou e-posbrief moet voldoen aan die formele vereistes. Die onderstaande assesseringstabel sal gebruik word om jou brief te bepunt. (15)
Die antwoord moet aan die volgende vereistes voldoen: Jou argumente en beredenering is oortuigend. Jou taalgebruik, sinsbou en spelling is keurig. Uiterlike struktuurmerkers Paragrawe, samehang (logiese vloei van inligting) en goeie afsluiting. TOTAAL:
5 2 3 5 15
LET WEL: Lengtebeperking: ½ - 1 bladsy. NEEM KENNIS: Geskikte voorbeelde van ‘n formele e-posbrief sal op myUnisa onder myUnisa onder Ad Ad di ti onal on al Resources geplaas word. [25] VRAAG 6 6.1 6.2
6.3
6.4 6.5 6.6 6.7
6.9 6.10 6.11 6.12 6.13
10
Sy verwys na haarself. (1) Enige twee van die volgende: ’n Oorlogkorrespondent / ’n boer / sy wou in elke land op die wêreldkaart haar spore laat / sy wou proefskrifte en Pulitzer-pryswenners skryf oor al die wedervaringe / sy wou ’n huis op ’n heuwel hê waar honde sleepvoet sug, en vyf of meer kinders. (2) Die werklikheid werklikheid is nooit nooit soos soos mens mens droom droom dit gaan wees nie, maar maar dit dit beteken beteken nie dat die die werklikheid slegter is as die droom nie. Die skrywer het besef sy wil nie nou meer ’n ander lewe leef as die een wat sy het nie. Sy is gelukkig met haarself en haar lewe. Sy het haar lewe aanvaar. (2) Sy beskou haarself as ’n reïnkarnasie van Jane Austen. (2) locals: locals: inwoners / plaaslike mense / boorlinge (1) cute: cute: oulik / skattig / skatlik / lief. (1) Want, Jane Austen het nie juis ver gereis nie. (2) (c) ’n samestellende samestellende afleiding. (2) 6.8.1 reïnkarnasie (1) 6.8.2 vanselfsprekend vanselfsprekend (1) “Ek het haar wantroue haar wantroue geïgnoreer, en elke woord bedoel.” (2) Om die lewe wat jy het te waardeer. (2) [orl xsk r əsp ndεnt ]. (3) Om te talm of te sloer. (2) Voegwoord. (1) [25] Totaal: 100
AFK2602/201
3.
VERDERE HULP
1 ALGEMEEN Let op die volgende wanneer jy jou werkopdrag benader. ●
Netheid Netjiese werk getuig van basiese bedagsaamheid. Indien jy jou werkopdrag met die hand uitskryf, is dit in jou eie belang om so netjies en leesbaar as moontlik te probeer skryf. Studente wat van woordverwerkers woordverwerkers gebruik maak, moet asseblief die betrokke gedeelte in die brosjure Unisa: dienste en prosedures raadpleeg prosedures raadpleeg aangaande die vereistes waaraan die formaat en papier van die werkopdrag moet voldoen.
●
Keurige taalversorging Hou dit voortdurend in gedagte dat keurige taalversorging van kernbelang is in hierdie kursus. Daar gaan onnodig baie punte verlore as gevolg van verkeerde woordkeuse, swak sinskonstruksie en (die groot sondaar) spelfoute wat in die werkopdragte voorkom. Elke werkstuk moet dus redaksioneel goed versorg wees. In hierdie opsig stel ons baie streng eise. Die student wat gereeld sy/haar AWS en woordeboeke raadpleeg, hoef nooit 'n spelfout in enige werkopdrag te begaan nie.
●
Nasientekens en afkortings Benewens die genoemde afkortings vir handboektitels, gebruik dosente somtyds die volgende nieamptelike afkortings en tekens wanneer hulle jou werkopdrag nasien: bl. - bladsy/bladsye bladsy/bladsye f - formulering l - leesteken(s) o/s - (vereiste) onderstreping onderstreping p - bladsy (pagina) pp - bladsye par. - paragraaf/paragrafering paragraaf/paragrafering s - swak/verkeerde sinsbou sp - spelfout st - styl tf - taalfout wk - woordkeuse wo - woordvolgorde woordvolgord e ^ - woord(e) uitgelaat S/g of s/g - Studiegids S/b of s/b - Studiebrief W/o of w/o - Werkopdrag Vgl. ev. s/b - Vergelyk eersvolgende eersvolgende studiebrief.
11
2
SKRYF As jy 'n stelwerkpoging stelwerkpoging aanpak, moet jy veral aandag skenk aan die VORM en die INHOUD. Die vormlike kenmerke van die tipe stelwerk moet korrek wees omdat 20-30% van die punte aan die vorm afgestaan word. Let ook op dat daar 'n noue noue verband bestaan bestaan tussen VORM, STYL en en INHOUD. Gaan die betrokke betrokke gedeeltes oor dié begrippe deeglik deur. Jy moet nie agterweë laat om die stelwerkoefeninge in stelwerkoefeninge in die werkopdragte deur te gaan nie. Jy sal in elke opvolgstudiebrief opvolgstudiebrief nuttige wenke vind wat vir jou van groot nut kan wees in die eksamen. Hou die volgende TIEN SKRYFGEBOOIE ook altyd in gedagte. 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10.
3
Kies die kortste en eenvoudigste eenvoudigste woorde. Skryf liewer kort as lang sinne. Hou woordeboeke en woordelyste byderhand. Moenie raai nie, slaan na. Vermy 'n oormaat van byvoeglike naamwoorde en bywoorde. Lees wat jy geskryf het twee of drie keer oor om foute reg te maak. Lees dit dan weer oor en skrap alle oortollige woorde. Sê wat jy wil sê en kry klaar. Skryf asof jy vir jou vader vader of moeder moeder of broer of suster of vriend skrywe. skrywe. As jou stuk baie verander en bekrap bekrap is, skryf of tik dit netjies oor. Weet wat jy wil sê en vir wie; sê dit in padlangse woorde en niks meer nie. (Uit Beeld, Beeld, 11/04/1989)
BASIESE STELWERK Die kernaspekte van elke stelwerkafdeling word vervolgens uiteengesit. 3.1
DIE PARAGRAAF
Vergelyk die Studiegids vir die skematiese voorbeeld en die kenmerke van 'n paragraaf. Die gedeelte wat oor die paragraaf handel, is baie belangrik omdat dit die basiese boustene vorm van enige stelwerkstuk. Let op die voorbeelde (Dana Snyman) wat gegee is. • Dit moet 'n opskrif hê. • Dit bestaan uit EEN enkele paragraaf. • Die inhoud kan saamgevat word in 'n enkele hoofgedagte. Al die sinne moet betrekking betrekkin g hê op die hoofgedagte. 3.2
DIE OPSTEL
• Dit moet 'n opskrif hê. • Dit bestaan uit 'n aantal aantal paragrawe paragrawe wat verband verband hou met mekaar mekaar en betrekking betrekking het op die sentrale sentrale tema. Daar is 'n inleidingsparagr inleidingsparagraaf, aaf, paragrawe paragrawe wat die liggaam van die opstel vorm vorm en 'n slotparagraaf. • Die inleidingsparagraaf moet inleidingsparagraaf moet kort wees; dit moet die belangstelling belangstelling prikkel en die onderwerp inlei. 12
AFK2602/201 •
Die paragrawe wat die liggaam liggaam vorm, moet betrekking hê op die sentrale gedagte en logies by mekaar aansluit. • Die slotparagraaf moet moet die tema saamvat deur bv. die bereiking van 'n gevolgtrekking of afleiding. 3.3
KORRESPONDENSIE
Vergelyk die studiegids vir die skematiese voorbeelde en die kenmerke van informele en formele korrespondensie. 4 4.1
VOORBEELDE DIE PARAGRAAF
Let op die volgende voorbeelde van inleidende paragrawe deur Dana Snyman. Beoordeel self of hulle geskik is of nie (toets: die aandag onmiddellik trek). Beeld, Vrydag, 12 Mei 2006) 1) “’n Aanslag op die wêreldrekord vir kole slaan” ( Beeld, Saterdagoggend toe ek by die Mall kom, toe is ‘n ou besig om gereed te maak om ‘n aanslag te maak op die wêreldrekord vir kole slaan. sous (May 12 2008 12:13:07:703 PM (SA)) 2) By: Brood en sous (May Dinsdagmiddag ry ek deur ’n dorp in die Karoo, verby die kafee, die kerk en ’n vaal klompie geboue. Dan vang my oog dit: Langs ’n huis op die rand van die dorp staan ’n GMC-bakkie geparkeer – so ’n bleek bloue. Nes die een wat oorle’ Oupa gehad het.
3) Status saam met suinigheid buite Uilhuis Die Land Rover Discovery hou in 'n stofwolk voor die Uilhuis op Nieu-Bethesda in die diepKaroo stil - R400 000 se beweeglikheid, beweeglikheid, gemoedsrus en status.
4) Verstaan dit nie, hoe is mens as jy kommin is? Dis 'n woord wat my pla: kommin. Hoe is 'n mens as jy kommin is? 02:11:02:140 PM (SA)) 5) By: Ossewania Kakebenia ( Aug 11 2008 02:11:02:140 Hy onthou maar min van 1938 se Simboliese Ossewatrek, sê my pa toe ek hom nou die aand daaroor vra. In 1938 was hy maar vier jaar oud. Hulle het toe op Newcastle in Natal gewoon waar oupa Danie, sy pa, ’n werktuigkundige by Strachan Motors was. sagsinnigheid ( Aug 01 2008 07:21:16:087 07:21:16:087 PM (SA)) 6) By: Die sterkte van sagsinnigheid Ek dink byna daagliks, sedert sy dood in 2000, aan my pa. Dit kan skaars anders, gesien die sterk vormende invloed wat hy op my gehad het en ons geesverwantskap. Sommige van sy standpunte in verband met hedendaagse brandende kwessies in ons onrustige land kan ek net veronderstel, veronderstel, maar daar is andere waaroor ek absolute sekerheid het. Een daarvan is lyfstraf. ( Jul 21 2008 01:52:07:200 PM (SA)) 7) By: Madiba in Orania (Jul Die nuwe Suid-Afrika het miskien vir my eers regtig begin die dag toe Madiba by wyle mev. Betsie Verwoerd in Orania gaan kuier het. 15 Augustus 1995. (Jul 07 2008 02:52:03:477 PM (SA)) 8) By: Peetkinders (Jul 13
Onlangs ry ek vir die eerste keer in hoeveel jaar weer deur Johannesburg Johannesburg se middestad, verby die stasie en die ou ATKV-gebou en Joubertpark, in Doornfontein se koers. ( Jun 20 2008 09:57:12:340 PM (SA)) 9) By: Om te probeer hou van Tony Yengeni (Jun Ek hou nie van Tony Yengeni nie, en dit pla my. Dit pla my regtig. Ek sal die koerant oopmaak en dan is daar ’n foto van hom en dan kyk ek daarna en dan hou ek nie van hom nie. Partykeer sê ek selfs vir ander mense lelike dinge van hom. (Jun 17 2008 12:34:47:193 PM (SA)) 10) By: Ons Mense (Jun Geagte prof. Piérre Theron, Ek lees in die koerant die Afrikanerbond, Afrikanerbond, die voorganger van die Broederbond, Broederbond, waarvan u die hoof is, is vanjaar 90 jaar oud. Geluk met hierdie belangrike mylpaal. Baie geluk. ( Jun 02 2008 11:08:31:427 AM (SA)) 11) By: Brekfis by tant Nellie (Jun Ek sit in tant Nellie se kroeg op Ventersdorp, toe hou hier so ’n aamborstige, aamborstige, nerf-af Opel Kadett op die sypaadjie stil. ’n Korterige mannetjie klim in die wintersonnetjie uit. Hy het ’n pak klere aan - ’n ou, grys strepiespak uit die 1980’s wat hopeloos te styf aan hom sit. Cream hemp. Bont das.
4.2 DIE TEKS Lees die volgende teks deur as ‘n voorbeeld van iemand wat kán skryf. Wanneer die woorde nie wil kom nie Hallo almal Dis nou net voor agt op Donderdagoggend, 12 April 2007, en ek sit hier voor my rekenaar in my woonplek in Pretoria want ek het nie ’n keuse nie: Ek moet my Vrydagrubriek vóór die tienuurdeadline geskryf hê. Maar ek het bietjie van ’n probleem: Ek het nie ’n storie nie. Ja, ek weet, ek kan seker iets gorrel oor regstellende aksie of die kwotastelsel in krieket of selfs oor korrupte amptenare, maar ek het te veel respek vir woorde om woorde op sulke lost causes te mors. Ek glo aan stories soos ek aan die Here glo en nou, ja, nou het ek nie ’n storie vanoggend nie. Ek het dit oorweeg om te t e skryf oor Spikkels Senekal wat anderaand in ’n kroeg vir my gesê het: “As ek net name vir al die woorde kan kry.” Maar nou het ek self nie name vir die woorde wat stories moet word nie. Agnes, my huisengel, is vanoggend hier – Agnes wat my Sondagmiddag Sondagmiddag weer in trane uit die Klipgat-polisiekantoor Klipgat-polisiekantoor gebel het: “Daan, ek en die man het gebaklei.” Die meeste van Agnes se lovers’ quarrels eindig in die Klipgat-polisiekantoor. “Kom sit nou hier,” het ek pas vir haar gesê en na die rekenaar beduie, “en skryf vir my die story van die love.” Maar sy het net snaaks na my gekyk en geantwoord: “Eish, Daan, die Handy Andy hy’s klaar.” Ek het ook vir F. gebel om te hoor of hy nie vir my ’n storie het nie, maar hy sê net ek moet vir julle sê: “Hallo.” K. kan ook nie help nie, want hy was gisteraand in ’n geding met ’n bottel gin betrokke en is self ’n leë rekenaarskerm vanmôre. Hy het wel ’n rukkie met my gesels oor sy vrees dat hy eendag ’n boemelaar gaan word. Baie mans het daardie vrees: dat jy een oggend in ’n sloot langs die N1 anderkant Laingsburg gaan wakker word met dou op jou voorkop, ’n nadors in jou gemoed en drie weke se baard en verwildering op jou wange. 14
AFK2602/201 Soms het ek ook daardie vrees. Ja, rubriekskrywers hét vrese. Hulle sit nie net die heeltyd swaar ge-photoshop in vrouetydskrifte rond nie. Hulle hang nie net op Edith Venter-georkestreerde cocktail parties uit nie. Rubriekskrywers word ook bang en bly en verdrietig en eensaam en kwaad as die Stormers nie hul eie lynstaanballe wen nie. Elke storie het ’n prys. Miskien moet ek oor oom Jan Louw skryf, het ek pas gedink. Ek het oom Jan nou die oggend by Colesberg raakgeloop. Hy is ’n draadspanner, maar werk is deesdae maar skaars vir draadspanners in die Karoo. Nou sit oom Jan en sy mense donkieloos in ’n plakkershut langs ’n stofpad buite Colesberg. Nou die aand het die pastoor vir oom Jan-hulle biduur kom hou en terwyl hulle daar in die oopte staan en bid, kom jaag ’n bakkie verby en tref twee van oom Jan se honde. Morsdood. “Kan meneer nie asseblief help dat ons ’n bord hier langs die pad opsit wat die mense waarsku teen ons honde nie?” het oom Jan vir my gevra. Ek het niks daaraan gedoen nie. Ek het oom Jan kort daarna gegroet, in die kar geklim en Oudtshoorn toe gery. Miskien moet ek tog ’n storie oor oom Jan skryf. Miskien sal ek binnekort weer name vir die woorde hê. Ek glo mos aan stories soos ek aan die Here glo. Groete Dana Beeld-deurloop (http://152.111.1.251/argief/berig (http://152.111.1.251/argief/berigte/beeld/2007 te/beeld/2007/04/14/B1/10/de /04/14/B1/10/deurdana.html) urdana.html)
4.
EKSAMENTOELIGTING
Algemeen Die beste voorbereiding vir die eksamen is die deurwerk van die aktiwiteite in die studiegids, asook die uitwerk van die vrae in die twee werkopdragte. Die studiebrief wat jy nou lees, is uiters belangrik omdat dit terugvoer gee op die werkopdragte. Die vrae in die eksamen sal soortgelyk wees aan die vrae in die aktiwiteite en die werkopdragte werkopdragte (‘n vorige vraestel). Let ook daarop dat dit vir ons gaan om die toepassing van die leerstof en nie om die memorisering van feitelike inligting nie. In die eksamen (net soos in werkopdrag 02) word ses gelykwaardige vrae gestel waarvan VIER beantwoord moet word. Die eksamenvraestel se totaal is 100 punte. Vergelyk die voorbeelde wat op myUnisa geplaas myUnisa geplaas is.
15
EKSAMENVRAESTEL Jy moet enige VIER (4) vrae beantwoord. Vraag 1: Afd. A: Fonetiek (25) Vraag 2: Afd. B: Morfologie (25) Vraag 3: Afd. C: Sintaksis (25) Vraag 4: Afd. D: Semantiek (25) Vraag 5: Afd. E: Skryfvaardighede (25) Vraag 6: Afd. Lees, begryp en skryftoepassing van afdelings afdelings A tot E (25) TOTAAL [100] Die EKSAMEN word geskryf in die semester waarvoor jy geregistreer het: as jy dus vir Semester 1 ingeskryf is, moet jy die eksamen in Mei/Junie aflê; as jy vir Semester 2 inskryf, moet jy die eksamen in Oktober/November aflê. Een vraestel van twee uur lank word afgelê en die subminimum wat geld vir die eksamenvraestel is 40%. Dit beteken dat ‘n student wat minder as 40% in die eksamenvraestel behaal, nie die module kan slaag nie, al is sy/haar jaarpunt baie hoog. ‘n Subminimum van 40% word dus vereis vir kwalifisering vir ‘n hereksamen. LET WEL: Vergelyk weereens die volgende op bladsy 5 van AFK 2602/101/3/2015 2602/101/3/2015.. 1.1.2 Werkopdragte Jy moet verkieslik beide werkopdragte instuur om ‘n goeie jaarpunt op te bou.
Jy moet ook ‘n semesterpunt opbou, semesterpunt opbou, wat 25% bedra 25% bedra van jou finale punt vir hierdie module. Die punt wat jy vir die eksamenvraestel kry, maak dus slegs 75% slegs 75% van jou finale punt vir die module uit. Jy verdien ‘n semesterpunt semesterpunt deur die werkopdragte werkopdragte te voltooi en in te stuur. Dit is verpligtend om ten minste een w erkopdrag in te stuur vir toelating tot die eksamen (óf Werkopdrag 01 en/óf Werkopdrag 02). Dit is raadsaam om altwee werkopdragte in te dien. Werkopdrag 01 Werkopdrag 01 is ‘n meerkeusevraag-werkopdrag . Antwoorde moet op die merkleesblad wat voorsien word, ingevul word. Stuur Werkopdrag 01 in om ons teen 02 Maart 2015 (eerste semester) of semester) of 03 Augustus 2015 (tweede semester) te semester) te bereik. Jy kan 5% van 5% van jou semesterpunt met die instuur van Werkopdrag 01 verdien. Werkopdrag 02 Werkopdrag 02 is ʼn is ʼn geskrewe geskrewe werkstuk en die indien van hierdie werkopdrag is baie belangrik, want dit maak 20% van jou semesterpunt semesterpunt uit. Werkopdrag 02 dek 02 dek die hele studiegids. Hierdie werkopdrag werkopdrag moet moet ons teen 30 Maart 2015 (eerste semester) of 31 16
AFK2602/201 Augustus 2015 2015 (tweede semester) bereik. semester) bereik.
TAKE NOTE: 1.2.2 Assignments You must preferably preferably complete both of the assignments. assignments.
You also need to accumulate a semester mark, mark, which is weighted as 25% of your final mark. mark. Your examination paper mark will thus constitute only 75% of 75% of your final mark for this module. You earn a semester mark by completing and submitting the assignments. It assignments. It is compulsory to submit at least one assignment in order to be allowed to write the exam (either Assignment 01 or Assignment 02). We advise you to submit both assignments. Assignment 01 Assignment 01 is 01 is a multiple choice assignment. Answers have to be filled in on the Assignment Mark Mark Reading Sheet Sheet provided. Send Send in your assignment assignment to reach us by 02 March 2015 (first semester) and semester) and 03 August 2015 (second semester). semester). You can earn 5% of 5% of your semester mark by submitting Assignment 01. Assignment 02 Assignment 02 is a written assignment and the submission of this assignment is very important – it counts 20% of your semester mark. Assignment Assignment 02 covers the whole study guide. Your assignment should reach us by 30 March 2015 (first semester) or semester) or 31 August 2015 (second semester). semester).
********************** Indien jy, nadat jy hierdie studiebrief deurgelees het, nog vrae oor jou eksamenvoorbereiding het, nooi ons jou om met ons in verbinding te tree. Sterkte met die eksamen!
17