1. Richard GOLDSCHMIDT. “Die Evolusie van die dier- en plant-wêrelde word, deur húlle geregtig op 'n mening, gereken as 'n feit waarvoor feit waarvoor daar geen verdere bewyse nodig is nie. Maar, ten spyte van byna 'n eeu se werk en besprekings, is daar nog steeds geen ooreenstemming oor hoe dit sou plaasgevin plaasgevind d het nie.” nie.” ['Evolution As Viewed By One In ' American Scientist ',', Vol.409, p.84 (Jan.1952)]. “Die feite Geneticist' In Geneticist' het gefaal om enige inligting oor die oorsprong van die (basiese) (basiese) hoofspesies hoofspesies te verskaf verskaf ... wát nog die hoër kategoriëe.” ['The Natural Basis Of Evolution' , p.165].
2. Jean-Paul GRASSE. “Deesdae is dit ons plig om die mite van Evolusie (wat as 'n eenvoudige eenvoudige en verklaarde verskynsel beskou word wat gedurigdeur voor ons ontvou) ontvou) te vernietig. Bioloë behoort aangemoedig te word om ná te dink oor die swakhede en ekstrapolasies wat teoretici probeer neerlê neerlê as gevestigde waarhede. Die bedrog is soms onbewustelik, maar nie noodwendig altyd nie, aangesien sommige mense, a.g.v. hulle sektariese ingesteldheid, moedswillig versuim om die ontoereikendheid en valsheid van dit wat hulle glo raak te sien.” ['Evolution Of Living Organisms' , Organisms' , p.8 (1977)].
3. L.L. COHEN. COHEN. “Dit is nie die wetenskap se plig om die Evolusie-Leer te verdedig en tot die bitter einde daarby daarby te staan nie, maak maak nie saak hoe onlogies en swak gefundeer die gevolgtrekkings mag wees wat dit bied nie. Inteendeel, dit word van wetenskaplikes verwag om die só-duidelike onmoontlikh onmoontlikheid eid van Darwin Darwin se verklaring verklaringss en voorspellin voorspellings gs raak te sien ... kom ons sny die naelstring wat ons vir so lank aan Darwin gebind het ... dit is besig om ons te verwurg en terug te hou.” ['Darwin Was Wrong: A Study In Probabilities' Probabilities' (1985)]. (1985)].
dat Evolusie Evolusie geen enkele enkele oorsaak het nie. nie. Dit mag verder gesê word dat die Teorie Teorie ongesubstansieerd is en tans slegs die status van spekulasie geniet.” geniet .” ['Major Features', Features ', pp.118-119]. 8. Michael DENTON. DENTON. 8.1 “Gedurende die afgelope eeu was daar altyd 'n betekenisvolle minderheid van eersteklasbioloë wat dit nog nooit oor hulle hart kon kry om Darwinism Darwinisme e as geldig te aanvaar aanvaar nie. Om die waarheid waarheid te sê, die stroom stroom van bioloë wat hul ontnugtering uitgespreek uitgespreek het, is byna eindeloos ... Die krag van die mite het 'n wydgespreide illusie geskep geskep dat die Evolusie-Te Evolusie-Teorie orie reeds honderd honderd jaar gelede bewys is en dat al die navorsing wat sedert sedertdie dien n daarop daarop gevolg gevolg het, het, bv. paleontológiese, dierkundige en die jonger vertakkinge soos die genetika en molekulêre biologie, toenemende bewyse vir Darwinisme gelewer het. Niks kan verder van die die waarheid wees nie ... Die feit is dat die getuienis honderd jaar gelede so skraps was dat selfs Darwin toenemend begin getwyfel het oor die geldigheid van sy sieninge ... “. ['Evolution: A Theory In Crisis.' , Crisis.' , p.327 (1985)]. 8.2 “Die Duitse dierkundige, Bernard Rensch (1959) (1959),, het 'n lang lang lys van leiden leidende de gesaghebbendes verskaf wie van mening was dat makro-evolusie (veranderinge oor spesies heen) nie i.t.v. i.t.v. mikro-evolusionêre prosesse (veranderinge binne spesies) spesies) verduidelik kan word nie, of selfs ook nie deur enige ander ander bekende meganismes nie. nie. Hierdie 'afvalliges' kan nie afgeskryf word as 'kwaksalwe 'kwaksalwers' rs' nie, want onder hulle geledere geledere is baie eersteklas-bio eersteklas-bioloë.” loë.” Crisis' , p.86 (1985)]. ['Evolution: A Theory In Crisis' ,
6. Rober Robertt JASTROW. JASTROW. “Wetenskaplikes beskik oor geen bewyse dat lewe nie voortgespruit het uit 'n daad van Skepping nie.” ['The Enchanted Loom: Mind
8.3 “Die einste sukses van die Darwin-model op mikro-evolusionêre (subspesies) vlak beklemtoon juis die mislukking van die Darwinmodel op makro-evolusionêre vlak (oor hoofspesies heen).” ['Evolution: A Theory In Crisis' ,p.344 Crisis' ,p.344 (1985)]. 8.4 “Die houvas van die Evolusionêre paradigma is so kragtig dat 'n idee wat meer 'n beginsel van middeleeuse astrologie as 'n ernstige twintigste-eeuse wetenskap-teorie is, die werklikheid vir evolusionêre bioloë geword het. Ons staar staar ernstige, ernstige, indien nie onoorkombar onoorkombare, e, konseptuel konseptuelee probleme probleme in die gesig van hoe die gapings tussen spesies hoegenaamd, stadig oor tyd, oorbrug kon gewees het. Ons sien dit in die die fossiel-rekord ... in die oorspronge van die lewe ... in die nuwe era van molekulêre biologie. Tog, ten spyte van al hierdie ontdekkings, is die biologiese gemeenskap tevrede om verklarings te bied wat niks meer as apologétiese toutologiëe (redenasies in sirkels) is nie.” ['Evolution: A Theory In Crisis' . Crisis' . p.308 (1988)]. 8.5 “Uiteindelik is die Darwiniaanse EvolusieTeorie niks meer nie as die groot kosmogeniese mite van die twintigste eeu .” ['Evolution: A Theory In Crisis' , Crisis' ,
In The Universe' , p,19 (1981).
p.358 (1985)].
4. Fresno BEE. “Wetenskaplikes wat rondgaan en leer dat Evolusie Evolusie 'n lewensfeit lewensfeit is, is groot bedrieërs, bedrieërs, en die storie wat hulle spin is die grootste bedrogspul ooit. Ons beskik nie oor een een enkele iota van feit om Evolusie te verduidelik nie. Tahmisia Tahmisian n het dit 'n deurmekaa deurmekaarspu rspull vol raaiskote en kansvattery genoem.” [p.1-B (Haal aan T.N. Tahmisian, Fisioloog Vir 'Die Atoom Energie Kommissie'), Aug.20, 1959].
5. James GORMAN. “Evolusie ... is nie net onder skoot by fundamentalistiese Christene nie, maar word ook bevraagtek bevraagteken en deur vooraanstaande wetenskapl wetenskaplikes. ikes. Onder Onder paleontolo paleontoloëe, ëe, wetenskaplikes wat die fossiel-rekord bestudeer, bestudeer, is daar 'n groeiende afvalligheid van die huidige perspektief op Darwinisme.” ['The Tortoise s e Or The Hare' , Discover,p.88 (Oct.1980).
G.G. SIMPSON. “Die soektog na 'n oorsaak vir
Albertt FLEISH Alber FLEISHMAN. MAN.
duideliker word soos die tyd aanstap. aanstap. Dit rym nie meer met praktiese wetenskaplike kennis nie.” [Dierkundige].
10. W. KAEMPFFERT. “Waar staan ons wanneer ons gekonfronteer word met die misterié van die lewe? Ons bevind onsself teenoor teenoor 'n granietmu granietmuur ur waarop ons nie eers 'n merkie kon maak nie ... ons weet feitlik niks van groei , niks van lewe.” lewe.” ['The Greatest Mystery Of All: The Secret Of Life' , New York Times].
11. S. TOULMIN. TOULMIN. “Dit wil voorkom asof dat die sterreku sterrekunde nde bewys het dat daar kragte aan die werk is in die Wêreld wat buite die huidige huidige vermoë van wetenskaplike verklaring val; hierdie is letterlik supernatuurlike kragte, want hulle is buite die bestek van Natuurwet.” ['Science, Philosophy Of' , Of' , Encyclopaedia Encyclopae dia Brittannica, Vol.18 (15de Uitg.1974), p.389].
12. G.K. CHESTERTON. “Niemand kon hom nog voorstel hoe niks in iets kon verander nie. Nieman Niemand d kon nog 'n duim duim naderk naderkom om aan 'n verduideliking oor hoe iets kon verander het in iets anders nie.” nie.” [1925]. 13. Dr. FLEISHMANN. “Die Darwiniaanse Teorie van herkoms beskik nie oor een enkele feit om dit te bevestig in die realm van die Natuur nie. Dit is nie die resultaat resultaat van wetenskaplik wetenskaplikee navorsing nie, maar bloot die produk van verbeelding.” [Aangehaal in F. Meldau, 'Why We Believe In Creation, NotEvolution' , p.10 (Erlangen Dierkundige).
14. Francis HITCHING. “Vir al sy aanvaarding in wetenskaplike werke as die groot verenigende beginsel van biologie, is Darwinisme [die Evolusie-Leer],, ná een-en-kw Evolusie-Leer] een-en-kwart art eeu, in 'n verrassende spul moeilikheid.” ['Neck Of The Giraffe' , Giraffe' , p.12 (19820].
15. Lord KELVIN. “Die wetenskap vereis beslis Skepping.” [Aangehaal in H. Enoch, 'Evolution Or Creation' , Creation' , p.94 (1988). 16. P. LEMOINE. LEMOINE. “Die teoriëe rondom Evolusie, waarmee ons studerende jeug mee bedrieg was, verteenwoordig 'n dogma wat die ganse ganse Wêreld aanbied, aanbied, maar waar elkeen in sy spesialit spesialiteitseitsrigting ... die dier- of plantkundige, vasgestel het dat geeneen van die verduidelikings wat aangebied aangebied is, bevredige bevredigend nd is nie. Die gevolgtrekking uit hierdie bevindings ... die Evolusie-Teorie is onmoontlik.” ['Introduction 'Introduction:: De
Organisms' , p.202 (1977)].
20. Stephen Jay GOULD. “Ek kan waarnemings en eksperimente uitdink wat enige van die evolusionêre teoriëe wat ek ken vals sal bewys.” ['Evolution
As
Fact
And
Theory' ,, Theory'
Discover
2(5):34-37
(1981).
“Paleontoloëe het 'n duur prys betaal vir Darwin se argumente. Ons beskou onsself as die enigste ware studente van die geskiedenis, en tóg, om ons weergawe van Evolusie deur natuurlike seleksie te preserveer, reken ons die data steeds so pówer dat ons byna nooit die proses sien wat ons voorgee om te bestudeer nie.” ['['The The Panda's Thumb' , Thumb' , pp.181182 (1982)].
21. Aust Austin in CLARK. CLARK. “Dit word deur die bank aanvaar dat diere met liggame saamgestel uit 'n enkele enkele sel die primitiew primitiewee diere diere verteenwo verteenwoodig odig waaruit alle ander gespruit het ... daar is egter nie die geringste gronde vir so 'n aanname nie.” ['The New Evolution' , pp.235-236 (1930)].
22. Colin PATTERSON. “Dit is wáár dat ek vir die afgelope 18 maande of so non-evolusionêre of selfs anti-evolusionêre idees begin oorweeg het. So, dit is nou my eerste tema ... dat beide Evolusie en Skepping merkwaardige parallelle deel wat al moeiliker word om van mekaar te onderskei. My tweede tema is dat Evolusie Evolusie nie net kennis oordra nie, maar dat dit wil voorkom asof dit ook anti-kennis ook anti-kennis oordra.” oordra.” ['Address at the American Museum Of Natural History' (5 Nov.1981)].
23. John B. HALDANE. “Die meerderheid van Evolusie-bewegings is dégenaratief [afbrekend, nadelig].. Progressiewe [opbouende, positiewe] nadelig] bewegings is die uitsondering. Karakters ontstaan skielik met géén potensiaal vir vooruitgang nie. Al wat bereik sou kon word deur stadige veranderinge is neutrale karaktereienskappe met geen waarde vir oorlewing nie.” Quotations' , p.91 --[Aangehaal in Asimov se 'Book Of Science And Nature Quotations' , Engelse Genétikus].
24. J.W.N. SULLIVAN. “Die hipotese dat lewe vanuit inorganiese materiaal ontwikkel het is tans weinig meer as 'n geloofsbelydenis.” ['The Limitations Of Science', p.95 (1933)].
17. Louis AGASSIZ. “Die Evolusie-Teori Evolusie-Teoriee is 'n wetenskaplike fout.” [Aangehaal in H. Enoch, 'Evolution Or
25. George Gaylord SIMPSON. “Dit is inherent in enige definisie van wetenskap dat verklarings, wat nie deur waarnemings geverifieer kan word nie, nie regtig iets sê nie ... of dan ten minste nie as wetenskap gesien kan word nie .” ['The Nonprevalence
Creation' , p.139 (1986).
Of Humanoids' , p.770, Science 143 (1964)].
18. H. LIPSON. “Volgens my het die [Evolusie] Teorie Teorie nie 'n voet om op te staan staan nie.“ ['A Physicist
26. L.H. MATTHEWS. “Wanneer Evolusie as 'n feit aanvaar word, hoeveel bioloë besef (i) dat wetenskap wetenskap geskoei geskoei is op teoriëe teoriëe wat eksperimenteel as korrek bewys is, en (ii) dat die
I'evolution' , Encyclopedie Francaise, Vol.5, p.8 (1937)]
Looks At Evolution', Evolution ', Physics Bulletin 31, p.138 (1980).
“Die Evolusie-Teorie
Darwinisme, wat so seker is van homself, beïndruk swak-ingeligde bioloë, mislei hulle, en inspireer valse interpretasies ... “ ['The Evolution Of Living
'Introduction,, Origin Of The Species, Charles Darwin' (1971 Edition)]. nie?” ['Introduction
27. Norma Norman n MACBETH MACBETH.. “Ongelukk “Ongelukkig ig is die meeste verduidelikings in die veld van Evolusie nie goed genoeg nie. Om die waarheid te sê, hulle kwalifiseer byna gladnie; hulle is weinig meer as voorstelle, idees en dagdrome wat nie v erdien om eers hipoteses genoem te word nie.” nie .” ['Darwin Retried ', p.147 (1971)].
28. R.H. PETERS. “Hierdie [Evolusie] teoriëe is in werklikheid toutologiëe [redenasies-in-sirkels] wat nie empiries-toetsbare voorspellings kan maak nie. Hulle is hoegenaam hoegenaamd d nie nie wetenskaplike teoriëe van énige aard nie.” ['['Tautology Tautology In Evolution And Ecology' , Ecology' , American Natirualist Vol.110, No.1, p.1 (1976)].
29. Malcolm MIGGERIDGE. “Die geskiedenis gaan verbaas staan dat só swak en twyfelagti twyfelagtige ge hipotese hipotese (Darwinis (Darwinisme) me) met sóveel sóveel geloofwaardigheid aanvaar aanvaar kon gewees het. Ek is van mening dat die tyd waarin ons leef die mees ongelooflike periode van ons geskiedenis is.” ['The End Of Christendom', p.59 (1980)].
30. Johann VON GOETHE. “Die wetenskap is 'n ernstige knou toegedien deur die bestudering van iets wat nie die moeite werd is om te weet nie.” Quotations' , [(1749-1832): Aangehaal In 'Asimov's Book Of Science And Nature Quotations' , p.257.]
31. BOUNOUERE. “Evolusionisme is 'n feëverhaal vir grootmense. grootmense. Die teorie het het niks bygedra tot die vooruitgang met die wetenskap nie. Dit is nuttelo nutteloos.” os.” ['['Le Le Monde et la Vie' Vie ' , (October 1983): Direkteur Van Direkteur Van Navorsing: Nasionale Navorsingsentrum, Navorsingsentrum, Frankryk].
32. W.R. THOMPSON. “Ek is nie oortuig dat Darwin sy punt bewys het of dat sy invloed in die wetenskap wetenskapssen publieke-d publieke-denke enke enigsins enigsins voordelig was nie. nie. Die sukses van Darwinisme Darwinisme was behaal ten koste van wetenskap-integriteit.” ['Introduction To Charles Darwin, Origin Of The Species' .]
33. T. MORA. “Ongelukkig vir Darwin se toekomstige reputasie, was sy lewe gewy aan die probleem van Evolusie, wat deduktief van deduktief van aard is ... en vandag word elkeen van sy teoriëe gerepudieer deur die feite.” ['The Dogma Of Evolution' , Evolution' , p.194]. 34. Tom BOTHEL BOTHELL. L. “Soos ek dit sien, is die gevolgtrekking nogal verstommend ... Darwin se [Evolusie] Teorie, glo ek, is op die randjie van ineenstorting.” ['Darwin's Mistake' , Mistake' , Harper, pp.72,75 (Feb.1978)]. 35. H. NILSSON. “My pogings om Evolusie eksperiment perimenteel eel te demonstre demonstreer er (vir langer as 40 jaar!) het totaal misluk. Ten minste sal daar nie van my gesê kan word dat ek weggespring het met 'n vooraf-geformuleerde anti-evolusionêre standpunt nie.” ['SyntheticSpeciation' , Speciation' , P.31 (1953).
aan getuienis vir sy evolusionêre spekulasie besef en het toe geskryf: 'In terme van hierdie teorie moes ontelbare hoeveelhede transisionele, intermediêre vorms bestaan het ... maar waarom tref ons hulle nie dan nie aan in die kors van die aarde nie? Waarom is die Natuur dan nie totaal in verwarring i.p.v. die duidelik-uitkenbare, afgebakende spesies, soos ons dan ook sien?' ” ['Evolution Or Creation' , p.139 (1968)][H. Enoch is 'n Harvard Universiteit Professor]. Professor].
37. Dean KENYO KENYON. N. “Laboratorium-data en teoretiese argumente m.b.t. die oorsprong van die eerste lewe maak dat mens die evolusie van die daaropvolgende vorms van lewe begin betwyfel. Die fossiel-rekord en ander soorte van 'getuienis' bevestig hierdie agterdog. Kortliks ... wanneer al die beskikbare getuienis versigtig in toto oorweeg word, word, lyk die verhaal verhaal van Evolusie Evolusie baie minder minder waarskynl waarskynlik ik as die idees van die kreationi kreationiste ste [Skeppingsgesindes].” [Skeppingsgesindes] .” ['Creationist View Of Biological Origins' , Origins' , NEXA Journal, Spring 1984, p.33 (San Francisco State University)]. y)].
38. J. BONNER BONNER.. “Dié besondere waarheid is eenvoudig ... dat ons oor geen betroubare getuienis beskik m.b.t. die evolusionêre ontwikkelingslyn nie. Mens kan gekwalifiseerde, professionele argumente fabriseer vir enige groep om die nasate nasate vir byna enige ander groep groep te wees.” ['Book Review' , American Scientist 49 (1961). 39. (Sir) Ambrose FLEMING FLEMING F.R.S. “Evolusie is ongegrond ongegrond en heel ongelooflik.” [President, 'British Association For The Promotion Of Science', In 'The Unleashing Of Evolutionary Association “Die Evolusie-T Evolusie-Teorie eorie is totaal totaal Thought'.]] Thought'.
ontoereikend om die oorspronge en manifestasie van die inorganiese Wêreld te verklaar.” [Aangehaal in H. Enoch, 'Evolution Or Creation', p.91 (1968)/H. Enoch is 'n Harvard Universiteitit Professor]. Universite
40. Charles SINGER. “Evolusie is miskien uniek onder die vernaamste wetenskap-teoriëe in die opsig dat die bekoring vir die aanvaarding daarvan nie noodwendig daarin lê dat daar enige getuienis bestaan om dit te bewys nie, maar dat enige ander vertolking [as Evolusie] van die beskikbare data eenvoudig te ongelooflik is.” ['A Short History Of Science To The Nineteenth Century' (1941)].
41. McNair WILSON. “Die toename in kennis in die veld van Biologié is geneig om die onbuigsaamheid van die tipe net verder te beklemtoon, en al hoe méér om die transmutasie van een tipe na 'n ander te ander te verwerp.” verwerp.” ['The Witness Of Science' , - Oxford Medical Publications (1942)].
42. Francis J. AYALA. “'n Hipotese is empiries en wetenskaplik slegs indien dit getoets kan word deur ondervinding. ondervinding. 'n Hipotese of teorie, wat nie nie ten minste in beginsel gefalsifiseer kan word deur empiriese waarnemings en eksperimente nie, hoort nie in die realm van die wetenskap nie.” Walk?' , American Scientist, ['Biological Evolution: Natural Selection Or Random Walk?' , Vol.82,p.700 (Nov.-Dec (Nov.-Dec.1974)]. .1974)].
43. H. NEILS NEILSSON. SON. “Die Evolusie-Teorie kan onder geen omstandighede as 'n geldige natuurfilosofie filosofie gereken word nie, maar eerder eerder as 'n ernstige ernstige struikelblok struikelblok in die weg van biológiese biológiese navorsing. Dit verhoed, soos keer op keer gesien, die hoop op betroubare navorsingsresultate, selfs m.b.v. gelykmatige navorsingsmateriaal, en boonop moet alles gedurig geforseer word om die Teorie Teorie te pas. 'n Presiese Presiese biologié biologié sal nooit so opgebou kan word nie.” ['Synthetisc 'Synthetische he Artbildng Artbildng',', p.11 (1954)].
WETENSKAPLIKES
Se Standpunte Oor Die Evolusie-LEER (Vry Vertaal)
44. R. KIRK. “Darwinis “Darwinisme me is 'n tipe geloof nie net by wetenskap wetenskaplikes likes verbind tot die dokumentering van die rol van natuurlike seleksie nie, maar ook 'n geloof by geloof by massas mense wie nie die vaagste benul het van die Evolusiemeganisme wat Darwin voorgestel het nie, nog minder van die manier waarop dit deur sy opvolgers gekompliseer is. Dit is duidelik dat die aantrekkingskrag van die Teorie nie bestaan in die aanname aanname dat dit 'n wetenskaps-waarheid verkondig nie, maar eerder dat dit 'n filosofiese geloof verkondig ... in die betekenisloosheid van ons bestaan.” 45. Gertr Gertrude ude HIMME HIMMELFARB. LFARB. “In Darwin se literatuur word moontlikhede aanvaar aanvaar asof dit alles alles saam kon verrys verrys het na die status status van waarskynlikhede ... en daarna is die waarskynlikhede toe gepromoveer tot die status van sekerhede.” sekerhede.” ['['Darwin Darwin And Darwinian Revolution ', p.335 (1988)]. 46. Dr. Abraham KUYPER. “Die leerstelling van Evolusie is 'n nuut-gepatenteerde stelsel; 'n nuutge-orkestr ge-orkestreerde eerde leerstelli leerstelling; ng; 'n nuutnuutgeformulee geformuleerde rde dogma, 'n nuwe geloof wat dit lynreg teenoor die Christelike Geloof stel en waarvan die tempel slegs op die ruïnes van ons Christelike Belydenis gebou sal kan word.” ['Evolution' : Toespraak,1899)].
47. P.J. STASSEN. “Die Evolusie-Leer is antieke astrologié, astrologié, middeleeuse heksery en 19de-eeuse wetenskapfiksie m.b.v. 21Ste-eeuse laboratoriumgeriewe en -teleskope. -teleskope. Die Evolusie-Leer het die mensdom se denke vir 150 jaar in pseudoakademiese sediment bevries.” [Evangelism RSA Evangelisasie (2008)].
“Indien ons net 'n dekselse manier kon kry om gas aanmekaar te plak, sou ons dalk die 'OERKNAL-TEORIE' ('BIG BANG') korrek kon bewys!”
ERKENNING Die Bybelgenootskap Van SA: 'Die Bybel In Afrikaans' (1933/1957) Afrikaans' (1933/1957) Vance Ferrell BA, MA, BD: BD: ' Science vs. Evolution', & ' & 'The Evolution Handbook' , Evolution Facts Inc.(2001)Illustrasie: Inc.(2001)Illustrasie: Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs. Evolution'
GRATIS Traktaat. Toeste mming Word Hiermee Verleen Om Kleur-afdrukkee Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATIS Kleur-afdrukk Verspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Inligtingspamflet Oor Hoe U 'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van Christelike Traktate Kan Word.
Charles Darwin Of Jesus Christus? Indien u op u sterfbed (indien enige) slegs 5 minute in die lewe sou oorhê vir een enkele gesprek, met wie sou u dit graa graagg wou voer ... Charles Darwin of Jesus Christus? Ek sal nie eers my motor se sleutels sleutels toevertrou aan iemand wat glo hy stam van 'n aap af nie, wat nog my onsterflike ke siel! Indien u onseker is oor oor wie om te kies, stel stel ek vóór: Praa Praatt met die Een met die indrukwekkendste CV (curriculum ( curriculum vitae) vitae ) ... Jesus Van
© P.J. Stassen 2007
Evangelism RSA Evangelisasie Posbus/P.O.. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA Posbus/P.O Sel/Cell 072 237 5793