Die posisie van die werkwoord werkwoord in Afrikaans
Die posisie van die werkwoord word dikwels deur die voegwoord voegwoord bepaal Voegwoorde kan in 3 groepe verdeel word: •
•
•
In die eerste groep is daar geen verandering in die posisie van die werkwoord werkwoord nie. In die tweede groep kom die werkwoord direk langs die voegwoord, voegwoord, gevolg deur die onderwerp.
In die derde groep kom die werkwoord aan die heel einde.
GROEP 1
GROEP 2
GROEP 3
Geen verandering in woordorde nie.
Die werkwoord in die tweede sin kom direk na die voegwoord.
Die werkwoord kom aan die einde van die tweede sin.
maar (but) en (and) / asook (also) of (or) want (because)
dus (therefore) dan (then) daarom (therefore) gevolglik (as a result) anders (otherwise) al (although) toe (then) tog (even so) buitendien (besides)
dat (that) omdat (because) sodat (so that) nadat (after) voordat (before) totdat (until) aangesien (seeing that) alhoewel (although) as (if) sodra (as soon as) sedert (since) asof (as if) terwyl (while) toe (when) wanneer (when) tensy (unless) indien (in the event of)
Woordorde: onderwerp gesegde onderwerp gesegde
Woordorde: onderwerp gesegde gesegde onderwerp
Woordorde: onderwerp gesegde (voorwerp), onderwerp (voorwerp) gesegde.
–
–
–
–
(voorwerp), (voorwerp).
Byvoorbeeld: Ek eet, want ek IS honger.
–
–
– –
(voorwerp), (voorwerp).
Byvoorbeeld: Ek is honger, daarom EET ek.
– –
–
–
Byvoorbeeld: Ek eet, omdat ek honger IS.
Kom ons kyk van naderby: Groep 1 onderwerp werkwoord voegwoord
Ek eet, want ek is honger. onderwerp werkwoord
In altwee sinne is die woordorde dieselfde: Eers die ONDERWERP en dan die WERKWOORD.
Groep 2 onderwerp werkwoord
voegwoord
Ek is honger, daarom eet ek. werkwoord onderwerp
In die eerste sin is die woordorde: ONDERWERP + WERKWOORD, maar in die tweede sin is die woordorde omgekeer: WERKWOORD + ONDERWERP.
Groep 3 onderwerp werkwoord
voegwoord
Ek eet, omdat ek honger is. onderwerp werkwoord
In die eerste sin is die woordorde: ONDERWERP + WERKWOORD, en in die tweede sin is die woordorde dieselfde: ONDERWERP + WERKWOORD, maar die werkwoord kom aan die einde van die sin.
Voorbeeldsinne… Voorbeeldsinne… Korrekte woordorde word met ‘n woordorde met X aangedui.
en foutiewe
Die onderwerp van ‘n sin word met ‘n o aangedui en ‘n werkwoord met ‘n w.
…voorbeeldsinne… voorbeeldsinne… Groep 1: X Ek kyk TV en Kooso op die bank slaapw. Ek kyk TV en Kooso slaapw op die bank. X Maria maak vir haar tee en gaanw syo in die tuin sit. Maria maak vir haar tee en syo gaanw sit in die tuin.
…voorbeeldsinne… voorbeeldsinne… Groep 2: X Susan probeer haar Duitse woordeskat woordeskat uit te brei, daarom syo leesw Duitse koerante. Susan probeer haar Duitse woordeskat woordeskat uit te brei, daarom leesw syo Duitse koerante. X Jan leer hard vir die eksamen, anders hyo die eksamen druipw. Jan leer hard vir die eksamen, anders druipw hyo die eksamen.
…voorbeeldsinne… voorbeeldsinne… Groep 3:
X Tomas drink ‘n bier terwyl bestuurw hyo. Tomas drink ‘n ‘ n bier bi er terwyl hyo bestuurw. X Stefan spring elke dag tou sodat hyo wordw fiks. Stefan spring elke dag tou sodat hyo fiks wordw.
Probeer nou self Wat moet die woordorde woordorde van die volgende sinne wees? •
•
Jaco bel sy vriend Johan, omdat hy gesels wil. Chantelle koop kruideniers by Pick ‘n Pay, want haar spens leeg is.
•
Tandeka ry met die Gautrein, dan sy vinnig by die werk kom.
•
Ek eet minder, anders ek word vet.
•
Beryl vertel vir almal hoe lekker lekker die son in Griekeland skyn, alhoewel sy nog nooit was daar nie.
Antwoorde •
•
•
•
•
Jaco bel sy vriend Johan, omdat hy wil gesels.
Chantelle koop kruideniers by Pick ‘n Pay, want haar spens is leeg. Tandeka ry met die Gautrein, dan kom sy vinnig by die werk. Ek eet minder, anders word ek vet. Beryl vertel vir almal hoe lekker lekker die son in Griekeland skyn, alhoewel sy nog nooit daar was nie.